top of page
Welkom by ons podcast oor geloof en mental health! Kom reis saam met Dr. Heinrich Koekemoer en Gerhard de Jager. Luister na die gesprekke oor hoe hierdie twee aspekte nie van mekaar geskei is nie. Sluit by ons aan op hierdie betekenisvolle reis na geestelike en emosionele welstand.
Dr Heinrich Koekemoer
Gerhard de Jager
Arno Joubert
Koop 'n Koffie vir die span
Jou donasie help ons om meer gereeld sulke gesprekke beskikbaar te maak
Stuur vir ons 'n boodskap
copyright 2023 - die tafel podcast
bottom of page